Wat’s nuut op CutiePie Holisties!

Hugel-Beddings

[caption id="attachment_1473" align="alignleft" width="492"] Kopiereg @Cutiepie[/caption] Hugel-beddings, ook bekend as Hugelkultur (duitse uitspraak – Hew-gul-kul-toor)…

Gesondheid uit die grond uit…

Die meeste van ons spaar nie regtig ‘n gedagte aan iets soos grondgesondheid nie. Grond…

Wasgoed Wenke

Koeksoda Wasgoed Mengsel: 2kg Waspoeier van jou keuse 500g Koeksoda 1kg Growwe sout Verwyder Reuke…

Vloeibare Wasgoed Seep

Bestandele & Benodighede: 1x Koekie Sunlight Seep van enige geur/kleur (of enige handelsnaam van jou…
Photo by Shiny Diamond from Pexels

Vel

Algemene vel kwale en probleme. [caption id="attachment_1129" align="alignright" width="278"] Fot Deur: Karolina Grabowska van Pexels[/caption]…

Grasperk Alternatiewe

Kenners meen alternatiewe tot grasperke is die nuwe omgewingsbewuste "gier"! Grondbedekkers is glo die beste…

Bulbine frutescens (L.) Willd.

Bulbine frutescens (L.) Willd. FamilIe: Asphodelaceae Algemene name:  Balsem Kopieva, Geelkatstert, “Snotplantjie” (Afr.) Stalked Bulbine, Snake flower,…

64 % Van globale landbougrond in KRISIS danksy plaagdoder-besoedeling.

Let asb: Sommige van die verklarings in hierdie berig is vertaal vanaf Engels na Afrikaans. …

3-Bestandeel Plaatkoekies

Een van my gunsteling japtrap-geregte is beslis die nederige plaatkoekie! Soms bedien as 'n maaltyd,…

Diabetes

Wat is Diabetes? Diabetes is 'n toestand wat die liggaam se vermoë om bloedglukose te…

Maak jou eie PASTA!

Miskien is dit 'n ma-ding..maar op 'n stadium het ek moeg begin raak vir dieselfde…

Aamborstigheid

Wat is Aamborstigheid? Meeste mense raak soms kort van asem, of dit nou is as…

Tandpyn

Tandpyn is 'n pyn in of om jou tand. Gewoonlik dui dit aan dat daar…

Ons plan vir die toekoms..

2020 was vir ons almal ‘n swaar jaar; vir sommiges meer as vir ander gedurende…

Hoekom Meerjariges?

Ons ondersoek hierdie week meerjarige plante en die voordele daarvan om hulle aan te hou…

Tuis


Sommige van die artikels op die CutiePie webstuiste bevat skakels wat lei na geaffilieerde produkte en verskaffers wat ek graag onderskryf en ondersteun.

Teen geen ekstra koste vir u, verdien ek ‘n klein kommissie indien u enige produkte deur middel van hierdie skakels aankoop. CutiePie bedank u byvoorbaat vir u ondersteuning!

DEEL MET 'N VRIEND!
Translate »