Bepalings & Voorwaardes

Laaste hersienning: (2021)

Lees hierdie bepalings en voorwaardes aandagtig deur voordat u die webwerf: http://www.cutiepie.co.za gebruik.

U toegang tot en gebruik van hierdie publikasie is onderhewig aan u aanvaarding en nakoming van hierdie bepalings. Hierdie bepalings is van toepassing op alle besoekers, gebruikers en ander wat toegang tot die diens het of gebruik. Deur toegang tot die diens te gebruik of te gebruik, stem u in om gebonde te wees aan hierdie bepalings. As u nie met enige deel van die bepalings saamstem nie, mag u nie toegang tot die diens hê nie.

Voorsorg & Vrywaring

Voordat u enige van die natuurlike middels, kruie of tuisrate op hierdie blad probeer, moet u eers met ‘n dokter of geneesheer raadpleeg. Sommige opsies kan teen bestaande of chroniese medisyne werk en kan gevaarlik wees. CutiePie en alle betrokke persone in ons diens aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige gevalle van nalatigheid met betrekking tot die inligting op hierdie blad nie. Die inligting hier gedeel is slegs vir opvoedkundige doeleindes.

Lesers Deel

Cutiepie wil graag vir ons lesers die geleentheid gee om deel te wees van ‘n groter gemeenskap. Omdat Cutiepie Holisties ‘n gratis inligtingsbron is wat bedoel is om ‘n oop-hulpmiddel te wees waarby almal kan baat, vra ons ook ons lesers om hulle wenke en advies met ons te deel! Deel jou wenke/resepte/raad met ons deur dit te epos na; wenke@cutiepie.co.za. Heg jou noemnaam en van sowel as ‘n kop&skouers foto van jouself aan (opsioneel) as jy onder ons HUISHOUDSTERS of TUISRATE uitgawes wil verskyn!

Aankope

Cutiepie is ‘n privaat blog/publikasie nie onderhewig aan enige instansie nie.  Cutiepie verdien wel ‘n klein kommissie deur sekere derdeparty produkte deur ons webtuiste te adverteer. Sou u enige van hierdie produkte deur ons webstuiste se skakels aankoop, sal dit u niks adisioneel kos nie. Neem asb kennis dat alhoewel Cutiepie alle voorsorg tref om seker te maak dat alle produkte wat ons bemark deel uitmaak van ons handelsmerk, en dat alle produkte op standaard is, kan ons geen verantwoordelikheid aanvaar vir enige derdeparty  aankope nie. Neem asb alle aankope verwante navrae op met die instansies self.

Inhoud en Fotos

Alle skryfstukke / artikels / grafiese ontwerpe en fotos op die Cutiepie webtuiste is onderhewig aan kopieregwette. Enige onwettige gebruik of kopieëring van enige van die intelektuele inhoud van hierdie publikasie mag ly tot regstappe. Cutiepie maak ook soms gebruik van gratis voorraad fotos – waarna ons dan verwys met elke gebruik.

Skakels tot ander webtuistes

Ons blad kan skakels bevat na webwerwe of dienste van derdepartye wat nie deur Cutiepie besit of beheer word nie. Cutiepie Holisties het geen beheer oor en aanvaar geen verantwoordelikheid vir die inhoud, privaatheidsbeleide of praktyke van webwerwe of dienste van derdepartye nie. U erken en stem verder in dat Cutiepie Holisties nie direk of indirek verantwoordelik of aanspreeklik is vir enige skade of verlies wat veroorsaak word of beweer word veroorsaak deur of in verband met die gebruik van of vertroue op sodanige inhoud, goedere of dienste beskikbaar op of deur sulke webwerwe of dienste.

Veranderinge

Ons behou die reg om, na ons eie goeddunke, hierdie voorwaardes enige tyd te verander of te vervang. As ‘n hersiening van wesenlike belang is, sal ons probeer om minstens 30 dae kennis te gee voordat enige nuwe bepalings in werking tree. Wat ‘n wesenlike verandering behels, sal volgens ons goeddunke bepaal word.

Kontak Ons

Indien U enige navrae het, kontak ons.


 


Sommige van die artikels op die CutiePie webstuiste bevat skakels wat lei na geaffilieerde produkte en verskaffers wat ek graag onderskryf en ondersteun.

Teen geen ekstra koste vir u, verdien ek ‘n klein kommissie indien u enige produkte deur middel van hierdie skakels aankoop. CutiePie bedank u byvoorbaat vir u ondersteuning!

DEEL MET 'N VRIEND!
Translate »