Bulbine frutescens (L.) Willd. FamilIe: Asphodelaceae Algemene name: Balsem Kopieva, Geelkatstert, “Snotplantjie”
Category: Kruie en bossies
Ons ondersoek NUTTIGE kruie, bossies en veldkosse, hul voordele en hoe om hulle te groei! Cutiepie bou voortaan aan hierdie gids, om die inligting te bring aan ons lesers in Afrikaans!