Huishoudsters deel rand-rek resepte, hulpmiddels en wenke!
Het jy ‘n BOBAAS wenk om met ons te deel? Klik hier om uit te vind hoe.
Wasgoed Wenke
Koeksoda Wasgoed Mengsel: 2kg Waspoeier van jou keuse 500g Koeksoda ...
Vloeibare Wasgoed Seep
Bestandele & Benodighede: 1x Koekie Sunlight Seep van enige geur/kleur ...
3-Bestandeel Plaatkoekies
Een van my gunsteling japtrap-geregte is beslis die nederige plaatkoekie! ...
Maak jou eie PASTA!
Miskien is dit ‘n ma-ding..maar op ‘n stadium het ek ...